Saturday, September 6, 2014

Zuma vs Kantel Bokke #SteveHofmeyr

Dear President Zuma

I am sorry my salutation is void of humble respect Sire.

Under your regime BEE accumulated another E.

Under your regime the Mighty Rand deflated not once but twice the size of The Green Buck

Under Your regime a Racist like Julius Malema found footing in Parliament

Under Your regime E-Toll was Born and Failed.

Under Your regime The Constitutional Court became Woman Abuser.

Nothing off the above was not fore told by Mass Media Prophecies. What saddens me is that you brought the ANC's Freedom Charter The Full Circle Sire.

You, a proud Zulu, a Nation that brought us the Word Hlonipa. Sir I am sure the Ancestors are proud of you, I doubt they are from Zulu decedent but hey as long as you are assured off a step on the ladder to Heaven who cares.

Vir Die Volk wil ek net dit se #SteveHofmeyr som die Kantel Bok sindroom mooi op. Hy vergeet net dat een minder is nie n verlies aan die kudde nie.

Steve jy het nog altyd jou fan gebruik, die een as mense kak na jou gooi jy dit in geld omsit. Is dit nie tyd dat ons Franchise nie. Dalk het ons, Die Afrikaner n besigheids plan nodig gebaseer op die Aasvoel Restarant buite Bloemfontein. Een waar Ons Kunstenaars op Grond Bodem optree waarvan Ons die eienaarskap het sodat Ons Reg Tot Vryheid van Spraak nie deur Kantel Bokke Dikteer word nie.

Boere Slagting en Plaas Eienaarskap.

Ons kan Boer op Grond nie groot genoeg om te deel nie. Ons kan Kos produseer genoeg om die Volk te voer.

Ons kan kies om taai half koue vetkoek en mince op n Plaas Stal Bazaar te eet in pleks van Spur.

Daar is baie wat Die Volk kan doen om dieper terrug te trek om die restante van ons 20 jaar in die Woestyn uit te dien.

Ons moet ons kennis gebruik op n Besigheids plan om ons kinders te leer om die Kantel Bokke te Offer en self standig te word onder die druk van Afrika, China en Vals Geloowiges.

Steve jy is "Groot", in die sin van leierskap, genoeg om die plan tot werking te bring. Ons het net n Besigheids Plan nodig geskryf in die huidige Politieke raam werk wat Ons deur die Woestyn kan lei en Ons Kinders se Toekoms verseker.

Groete en Dankie vir Die Stem wat jy Die Volk gee. Jy is Ons Aktivis, Ons Leier en Ons "President". Jy doen uit jou hart al is dit vir jou sak is daar geen sonde om vergoed te word vir jou Talente nie.

Petrus Viviers.
BBM Pin:2B84CDD7
Cell: 0813427371

No comments:

Post a Comment

Please Leave a message

Fishing Report South Africa