Wednesday, November 5, 2014

Conrad Koch - Die Rassis

#BierPens
#ConradKoch
#ChesterMissing
#Appartheid
#SteveHofmeyr
#BoerVolk

Steve Hofmeyr n Rasis?

Ek dink ou dikkis moet sommer nog een tag by sit #Idiote&Kie.

Nêrens ontken Steve dat Apartheid bestaan het nie. Nêrens verneder of verkleineer hy ander rasse nie. Nêrens spreek hy ander kulture of gelowe aan nie.

Steve vra net. "Is die Swart man nie dalk die argitek van Apartheid nie?"

We'll in my bedryf is ek moeg om vir die #My_ANC regering op te kom. Meer mense ondersteun my, koop by my produkte en gebruik my dienste vandat ek teen die ANC se duidelik korrupte regering uitsprake maak.

Dit sluit alle kulture en rasse in.

Ek het reeds die storie van Herman, n vol bloed trotse Swart Man, vertel.

As mens kyk hoekom Kolonialisme in n Aparte staat van ontwikkeling in gegaan het oor 400 jaar se settelaars en en 200 jaar se Kolonialistiese bewind dan wonder mens hoe kan n moontlik intelegente man soos Konrad Coch nie die ironie van sy eie rasisme raak sien nie.

Jy val n Afrikaner fees aan. Jy teiken een onder drukte ras. Ekonomies is die ras nie self standig of self onderhoudend nie. Kultureël word die ras te na gekom en onder druk deur hulle eie taal genote. Godsdienstig het die ras ook nie vryheid nie en word geforseer om kwotas in die se geloof toe te laat.

In werklikheid is daar geen enkele vlak waar die ras nie onder druk of ondermyn word nie. Nie in sport nie alhoewel n gegewe sport ontwikkel is en geborg word deur die ras en dat die alternatiewe span (sokker) regtig niks behaal sonder die kwota stelsel nie.

Ironies Konrad is jou optrede Rasisties.

Jy is die grootste enkel kampvegter vir Rasisme in die Afrikaner geskiedenis.

Groet ek julle vir die aand.

Petrus (Bierpens) Viviers

Petrus Viviers
Cell:0813427371
BBM: Pin:2B84CDD7
email: petrusviv.bbm@gmail.com
whats app : 0835847473
BBM Pin:2B84CDD7
Cell: 0813427371

No comments:

Post a Comment

Please Leave a message

Fishing Report South Africa