Wednesday, November 5, 2014

Dr Piet Croukamp verduidelik asb?

#Bierpens
#SteveHofmeyr
#BoerVolk
#BEEFail
05 November 2014

Dr Piet Croukamp

As n geleerde mens wat ek verstaan jy nogals diep in die boeke gekyk het om jou graad te vang het jy nogals n ernstige insig te kort.

Ek sien nie dat jy of selfs Max Du Preeze baie artikels skryf vir die Zoeloe koerante of tydskrifte nie.

My indruk van jou loopbaan is dat jy juis gebruik word om die Afrikaner hoop te gee en dus is jou impak slegs relevant as jou werk gelees word.

Dr. Croukamp jy kan maar vir Huisgenoot vra dis nou nie dat julle juis n back up plan het as julle lesers talle kwyn nie. Ek meen dit is relevant dat julle moet steun hou onder die Afrikaner om julle werk te kan doen is dit nie so nie.

So Dr. Ek daag jou om te bewys dat Steve Hofmeyr rasisties is of in een tweet gefaal het slegs een enkele afwyking van die waarheid Dr. en ek sal sê jy het n kans om jou geloofwaardigheid by die Afrikaner te herstel.

My Disleksikaanse reg tot vryheid van spraak!!!

Ek is n mens ek kan fouteer. Ek kan n woord of sin snede so vervat dat een enkele inskrywing my as rasis kan bewys, maar n man wat n loopbaan maak uit feite uit nou ewe skielik feite fabriseer om n enkel Afrikaner wat veg vir n enkele volk se toekoms en behoud in die uit hoeke van Suid Afrika moet begin stellings maak om bewyse te kry is skerp veroordeelbaar.

Dr. Ek lei aan n genetiese afwyking wat heelmoontlik vererger word deur #conspiracy maar ek kan een ding verseker sê Steve is nie rasisties in sy verwoording van die Afrika huigelary nie.

Die feit dat my brein, nogsteeds in my middel jare, nie n woord reg op pappier kan neer lê nie beteken die volgende vir jou. Ek het n geheue soos n Olifant.

Vir jare het julle handjie vol geleerdes op ons getrap en ons dood gewurg omdat ons nie altyd die letters in die regte volgorde kry nie, maar Facebook het ons n stem gegee.

Jou keuse Dr. Wys die wêreld jy is kundig om jou kennis te gebruik en lig die probleem uit moenie dit probeer dood lieg nie. Dis nie in jou geaardheid nie.

Slaap Loosheid Oorval my Klaasvakie het my vergeet of is hy ook nou #BEE.

n Paar letters gebruik in n afkorting wat sê Dr jy is nie swart genoeg vir die pos nie en is net so vervangbaar as enige van ons ander taal gestremde mense.

Groete

Petrus (Bierpens) Viviers

Petrus Viviers
Cell:0813427371
BBM: Pin:2B84CDD7
email: petrusviv.bbm@gmail.com
whats app : 0835847473
BBM Pin:2B84CDD7
Cell: 0813427371

No comments:

Post a Comment

Please Leave a message

Fishing Report South Africa